Lidmaadskap


Een van die groot voordele van lidmaatskap is dat lede afslag van 10% op die standaardsitplekprys vir die Sakeleier van die Jaar-banket geniet. Die enigste vereiste is dat lede voor die afsnydatum ’n tafel bespreek en betaal.

Voltooi die vorm hierlangsaan of vorms kan ook verkry word by enige van die Kaapstad Sakekamer se geleenthede.

Sluit Nou Aan!