Kontak Ons
Sluit Nou Aan!
Een van die groot voordele van lidmaatskap is dat lede afslag van 10% op die standaardsitplekprys vir die Sakeleier van die Jaar-banket geniet. Die enigste vereiste is dat lede voor die afsnydatum ’n tafel bespreek en betaal.
Sluit Nou Aan!